{"title":"Home page","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eLoka Jeffreysbaai \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLoka verstaan vrou-wees....\u003cbr\u003eHoe ons gemaklik wil wees, maar steeds stylvol wil lyk. \u003cbr\u003eKlere wat jou gemaklik in jou lyf laat voel, maar tog die oog vang.\u003cbr\u003eLoka het iets vir elkeen se smaak en liggaamsbou.\u003cbr\u003eOns items is meng-en-pas, want nuwe items pas by vorige reekse.\u003cbr\u003eOns klere word trots Suid-Afrikaans vervaardig in Mosselbaai. \u003cbr\u003eHandgemaak met liefde en die belofte dat jy uniek gaan wees aangesien ons die hoeveelheid van elke item beperk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir enige navrae, kontak my gerus en ek help jou om jou spesiale item in die hande te kry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEk koerier landswyd 🚛\u003cbr\u003eDankie\u003cbr\u003eKarien Nel\u003cbr\u003e082 974 0414\u003cbr\u003eLoka - Jeffreysbaai\u003c\/p\u003e","products":[],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0673\/0661\/9046\/collections\/Screenshot-20250117_125421_Gallery.jpg?v=1737111195","url":"https:\/\/lokajeffreysbaai.myshopify.com\/collections\/frontpage.oembed","provider":"Loka Jeffreysbaai","version":"1.0","type":"link"}