Collection: Home page
Loka Jeffreysbaai
Loka verstaan vrou-wees....
Hoe ons gemaklik wil wees, maar steeds stylvol wil lyk.
Klere wat jou gemaklik in jou lyf laat voel, maar tog die oog vang.
Loka het iets vir elkeen se smaak en liggaamsbou.
Ons items is meng-en-pas, want nuwe items pas by vorige reekse.
Ons klere word trots Suid-Afrikaans vervaardig in Mosselbaai.
Handgemaak met liefde en die belofte dat jy uniek gaan wees aangesien ons die hoeveelheid van elke item beperk.
Vir enige navrae, kontak my gerus en ek help jou om jou spesiale item in die hande te kry.
Ek koerier landswyd 🚛
Dankie
Karien Nel
082 974 0414
Loka - Jeffreysbaai